fbpx
-20%
, , , , , ,

Oulike ma

van Carpe Diem Media
sagteband
Beskikbaarheid:

In voorraad


100 antwoorde op vrae oor jou kinders

Oulike Ma verstaan jou en bevat al die wenke wat jy nodig het om die ma te wees wat jy wil wees. Hierdie eerlike boek praat in 100 stukke reguit met jou hart én verstand. Om jou as ma al hoe ouliker te maak, is daar ware verhale van gewone én buitengewone vroue, en die praktiese advies van kenners en deskundiges wat ouerskap ken.

.

R104.00 R130.00

In voorraad

Ken jy al die plesiere én gevare van Mxit, WhatsApp en whatever?

Weet jy wat om met jou kind se tantrums te doen?

Ken jy die geheim om jou kind voor die TV weg te kry?

Is daar genoeg grense en dissipline in julle huis?

Is jou kind ’n kind van God?

’n Ma weet nie altyd alles nie maar ’n oulik ma weet waar om na antwoorde te soek!

Hierdie boek verskaf 100 antwoorde op jou vrae oor jou kinders.
In oulike ma sal jy raad vind vir jou mamma-issues soos …

  • inligting oor die tegnologie waarmee jou kind besig is
  • hoeveel vasvat-liefde en aandag kleuters nodig het
  • hoe om speeltyd met jou kind in jou program in te bou
  • wat jy moet weet van groepsdruk en tienergiere en
  • maniere die kuns om jou kind van God se liefde te leer.

Oulike ma verstaan jou en bevat al die wenke wat jy nodig het om die ma te wees wat jy wil wees.

Hierdie eerlike boek praat reguit met jou hart én verstand. Om jou as ma al hoe ouliker te maak, is daar ware verhale van gewone én buitengewone vroue, en die praktiese advies van kenners oor ouerskap.

Jou alles-in-een handboek om jou weer vertroue te gee in jou vermoë om ma te wees!

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Oulike ma”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika