fbpx
-21%
, , , ,

Pienk tekkies (ePub)

van Carpe Diem Media

Bybeldagboek vir meisies

Leandie du Randt, Joe Forster, Karlien van Jaarsveld, Hendri Hofmeyer, Stass van Onbeskaamd, Vicki Fourie, Simoné Nortmann, Melinda Bam, Antonie Bougas, en nog baie ander praat reguit oor goed soos selfaanvaarding, liefde, haat, dinge by die skool, ouers wat soos aliens lyk ..

Lees met ons Verrso digital reader app.

R77.00 R97.00

Weet jy hoe awesome jou lewe is?
Leer jou handboeke dit vir jou? Nooit gesien nie!
Hoor jy dit by jou ouers en vriende? Dalk … miskien …
Staan dit in die Bybel? Vir seker!

En dis hoekom ’n klomp mense hierdie dagstukboek vir tienermeisies geskryf het. Om seker te maak jy kan elke dag van die jaar reg begin (of eindig). Sodat jy gereed is vir enigiets wat oor jou pad kom.

Leandie du Randt, Joe Forster, Karlien van Jaarsveld, Hendri Hofmeyer, Stass van Onbeskaamd, Vicki Fourie, Simoné Nortmann, Melinda Bam, Antonie Bougas, en nog baie ander praat reguit oor goed soos selfaanvaarding, liefde, haat, dinge by die skool, ouers wat soos aliens lyk …

Dis hoe Pienk Tekkies werk: vir elke weeksdag is daar ’n Bybelvers en ’n boodskap. Vir elke naweek is daar skoon bladsye wat jy soos ’n dagboek kan gebruik vir jou gedagtes, geheime en slim idees.

SKU: 9781432205386 Kategorieë: , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Pienk tekkies (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!