#PresiesAnders 3: Somerskool en spoke - Voelgoedboeke
-10%
, , ,

#PresiesAnders 3: Somerskool en spoke

van NB-Uitgewers
Beskikbaarheid:

In voorraad


Zoe oortuig haar tweelingsussie om na ‘n somerskool te gaan, maar sy wil eintlik net die plaaslike spook ontmoet wat volgens legende op die kampus dwaal. Sommer gou is Zoya se senuwees op hol . . . En dis nie net omdat mislike Beula byna ’n ramp veroorsaak nie. Kan dit wees dat die tweeling se broer Zane se hart gebreek is deur die kampusspook?

R126.00 R140.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 63 Bonuspunte verdien.

Zoe oortuig haar tweelingsussie om na ‘n somerskool te gaan, maar sy wil eintlik net die plaaslike spook ontmoet wat volgens legende op die kampus dwaal. Zoya mag net nie uitvind dat daar ‘n spook is nie, want sy is doodbang! Sommer gou is Zoya se senuwees op hol . . . En dis nie net omdat mislike Queen Bee Beula byna ‘n groot ramp veroorsaak nie. Kan dit wees dat die tweeling se ouer broer Zane se hart gebreek is deur die berugte kampusspook?

SKU: 9780798178846 Kategorieë: , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “#PresiesAnders 3: Somerskool en spoke”

Daar is nog geen resensies nie.

NB-Uitgewers

Versend vanaf

Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!