Ruk-en-rol-rugby - Voelgoedboeke
-10%
, , , , ,

Ruk-en-rol-rugby

van NB-Uitgewers
Beskikbaarheid:

In voorraad


Rico is ’n danser. Hy is so maer soos spaghetti en so lig soos ’n muggie, maar sy droom is om rugby te speel! Hy vra die afrigter of hy ook mag speel. Sodra die ruk-en-rol-musiek oor die luidspreker begin speel, word ’n rugbyster gebore. Hierdie prenteboek oor stereotipering is ’n storie wat die leser sal inspireer om sy of haar drome te volg!

R144.00 R160.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 72 Bonuspunte verdien.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Ruk-en-rol-rugby”

Daar is nog geen resensies nie.

NB-Uitgewers

Versend vanaf

Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!