Saam in Suid-Afrika - Voelgoedboeke
-10%
, , , , , ,

Saam in Suid-Afrika

van Lux Verbi
Beskikbaarheid:

In voorraad


Ná 1994 het die hoop van ons nuwe nasie vervaag. Die samestellers gee vir die leser ‘n blik op hoe Suid-Afrikaners van verskillende rasse saam leef, en ook hoe ons as gelowiges mekaar se andersheid kan vier én versoening kan bring. Die boek is geskryf vir elke gelowige Suid-Afrikaner wat glo in ‘n land waar elke mens se godswaardigheid erken word.

R198.00 R220.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 99 Bonuspunte verdien.

Sluimerende rassisme het na 1994 se reënboogdroom met ‘n knal oopgebars.

Die rassisme-sweer is besig om dit wat mooi en uniek van Suid-Afrikaners is, te besmet. In hierdie boek word voorraad opgeneem van die situasie deur na bekendes en minder bekendes se stories en ervarings te luister, dit saam te vat en aan die hand daarvan voorstelle te maak, sodat ons mekaar se andersheid kan vier.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Saam in Suid-Afrika”

Daar is nog geen resensies nie.

Lux Verbi

error: Inhoud Is Beskerm!!