Selma en Louise - Voelgoedboeke
-10%
, , , ,

Selma en Louise

van NB-Uitgewers
Beskikbaarheid:

In voorraad


Selma se lewe in Susan Coetzer se roman Selma en Louise het soos ’n kaartehuis inmekaargetuimel. Eers verloor sy haar man, toe haar kinders, en toe is haar hart gebreek deur ’n sogenaamde ridder op ’n wit perd. Hoe kon sy haar so misgis het?

R279.00 R310.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 139 Bonuspunte verdien.

Selma Barnard se lewe het soos ’n kaartehuis inmekaargetuimel. Eers verloor sy haar man, toe haar kinders, en nou is haar hart gebreek deur ’n sogenaamde ridder op ’n wit perd. Hoe kon sy haar so misgis het? En waar was Louise, haar hartsvriendin van veertig jaar?  Indië toe, dis waarheen sy sal vlug. Sy sal al haar moed bymekaarskraap, vrou-alleen op die vliegtuig klim Mumbai toe, en ’n nuwe mens terugkom. Solank sy net daai stem binne haar kan ignoreer wat sê Alles is nie pluis nie …

SKU: 9780798176569 Kategorieë: , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Selma en Louise”

Daar is nog geen resensies nie.

NB-Uitgewers

Versend vanaf

Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!