fbpx
-10%
, , ,

Sit Die Vonk Terug In Jou Huwelik (Sagteband)

van Cum Books

52 maklike maniere om pret en romanse weer deel van jou huwelik te maak.

R197.00 R218.00

“Die wittebrood is verby” is ʼn uitdrukking wat dikwels gebruik word vir huwelike wat sy vonk verloor het. Daar­die gevoel van eenheid wat aan die begin van die huwelik so opsigtelik was, het al vaer geword.
Vir paartjies wat voel hulle huwelik gaan nou net oor kompromieë of opoffering of onderdanigheid, is daar hoop. In Sit die vonk terug in jou huwelik gee Jay Payleitner 52 prettige en kreatiewe maniere om weer ware eenheid en romanse in die huwelik te ervaar. Die wenke sluit in:
• Deel drome
• Moet nooit kompromieë aangaan nie
• Betaal die kredietkaarte af
• Soen in die kombuis
• Lag saam, huil saam
• Dien en word bedien
Hierdie praktiese en wyse idees word humoristies aangebied en sal huweliksmaats nader aan mekaar trek. Dit sal hulle ook opnuut inspireer om hulle unieke verbin­tenis te geniet en hulle toerus om hulle huwelik nog beter te maak.

SKU: 9781431616619 Kategorieë: , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Sit Die Vonk Terug In Jou Huwelik (Sagteband)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!