fbpx
-21%
, , , , ,

Smarties vir die siel (ePub)

van Carpe Diem Media

Dagstukkies vir besige vroue

Nuwe uitgawe van topverkoper Bybeldagboek

R94.00 R119.00

Wil jy graag die Woord lees en oor die waarhede daarin nadink, maar jy het nie tyd om stil te word nie? Dink weer!

Smarties vir die siel, spesifiek geskryf vir vroue se behoeftes, is propvol bemoediging en inspirasie. Dis in happiegrootte dagstukkies opgedeel vir besige vroue. Nou kan jy elke dag oor die Woord nadink, al het jy ’n vol program. Die dagstukkies is ideaal om te lees terwyl jy jou oggendkoffie drink of in die motor vir die kinders wag. Of enige tyd wanneer jy ’n paar minute vry het.

Susan Coetzer se kenmerkende styl wat met die hart praat, sal jou nader aan God bring. Jy sal besef hoe Sy waarhede deur jou lewe gevleg is, en dat jy op Hom kan vertrou vir elke môre.

Dié uitgawe van Smarties vir die siel, topverkoper Bybeldagboek wat reeds talle lewens verryk het, bevat pitkos en boodskappe wat jy met ander vroue wat troos en bemoediging nodig het, kan deel.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Smarties vir die siel (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!