Soetgoed vir die Siel (3 boeke in 1) - Voelgoedboeke
-20%
, , , , ,

Soetgoed vir die Siel (3 boeke in 1)

by Carpe Diem Media
Availability:

In stock


Die verhale van Kyle, Isabella en Shelley

Soetgoed vir die siel is ʼn  samestelling van drie van Susan Coetzer se verhale oor die soeke na soetgoed vir jou siel. Die 3 boeke in 1 sluit in: Oros vir die Siel, Custard vir die Siel en Tjoklits vir die Siel.

R231.00 R289.00

In stock

Kyle het ’n ryk man, twee normale tieners en moody copper highlights, maar daar is ’n gat in haar wat sy moet vul.

OROS is die verhaal van ’n vrou wat die gat in haar binneste wil volmaak. Sy probeer die Oros vir haar siel vind, dit wat haar ma altyd ontwyk het. Maar sy soek dit in drank, dwelms, seks en geld.

Isabella is 25 jaar getroud met ’n bekende sielkundige, het twee tienerseuns en ’n mooi huis. Tog is sy steeds gevul met pyn.

CUSTARD is die verhaal van ’n vrou wie se lewe goed lyk, maar eintlik is dit besig om uitmekaar te val. Sy vergryp haar aan soetgoed en Ingrid se poësie. Haar man neem haar terug na haar geboorteland, waar sy haar pyn in purpose omskep. Nou moet sy leer om haar vryheid te aanvaar.

Shelley bevind haar in ’n donker put – ’n situasie wat vier vroue terugruk na die werklikheid en hulle perspektief op die lewe vir altyd verander.

TJOKLITS is die verhaal van vier vroue, Suzanne, Christel, Adri en Lisa, wat voorgee dat hulle lewe die ene glitz en glamour is. Maar eintlik is dit vol pyn en drama. Wanneer Suzanne se dogter deur ’n slegte tyd gaan, laat dit hulle besef dat daar groter probleme is as  menopouse, spykerhakke en Botox.

SKU: 9781432206741 (CDC01) Categories: , , , , ,

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “Soetgoed vir die Siel (3 boeke in 1)”

There are no reviews yet.

Carpe Diem Media

Processing Time

Ready to ship in 1-3 business day from South Africa