fbpx
-10%
, , , , ,

Soos ‘n veldblom

van Struik Christian Media
Beskikbaarheid:

In voorraad


Soos ’n veldblom is ’n unieke kontemporêre dagstukkieboek vir vroue. Dit sal vroue van alle agtergronde help om hul identiteit en waarde in Christus te besef en te verstaan. Die boek is geskryf deur ’n span vroue wat elkeen intiem vertroud is met die probleme waarmee vroue daagliks te kampe het.

R207.00 R230.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 103 Bonuspunte verdien.

Soos ’n veldblom is ’n unieke kontemporêre dagstukkieboek vir vroue. Dit sal vroue van alle agtergronde help om hul identiteit en waarde in Christus te besef en te verstaan. Die boek is geskryf deur ’n span vroue wat elkeen intiem vertroud is met die probleme waarmee vroue daagliks te kampe het.

Die boek bied praktiese raad om uitdagings te oorkom en bemoediging om nie toe te laat dat sorge hulle terughou van die oorvloedige lewe wat op hulle wag as dogters van God nie.

Soos ’n veldblom put inspirasie uit verskeie vroue in die Bybel en dek onderwerpe soos:

  • Jy is . . . gemaak om kreatief te wees
  • Jy is . . . genoeg
  • Jy is . . . ’n nuwe skepping
  • Jy is . . . kosbaar
  • Jy is . . . uniek
  • Jy is . . . lig

Elke dagstukkie bevat ’n krag-gedagte vir die dag sowel as plek om jou eie gedagtes neer te pen.

SKU: 9781415340912 Kategorieë: , , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Soos ‘n veldblom”

Daar is nog geen resensies nie.

Struik Christian Media