fbpx
-80%
, , , , , , ,

10 woorde oor geloof

van Carpe Diem Media
sagteband
Beskikbaarheid:

In voorraad


Gee dit aan

Tien woorde oor geloof is perfek vir ervare gelowiges – vir hulle eie verryking en om as geskenk weg te gee. Dis bedoel vir dié wat jonk is in geloof en wil groei. En dis vir soekendes wat  die Waarheid wil vind.

R17.00 R85.00

In voorraad

Tien woorde. Dis al wat nodig is om te verduidelik wat dit beteken om te glo.

Bekende skrywer en leraar, Liesel Krause-Wiid, deel in hierdie boekie haar Tien-woorde-ontdekkings oor die hoe, die wat en hoekom van geloof. Op die oog af eenvoudig. Maar hulle sal in jou hart kom lê en ’n noodsaaklikheid in jou dag word.

Tien woorde oor geloof is perfek vir ervare gelowiges – vir hulle eie verryking en om as geskenk weg te gee. Dis bedoel vir dié wat jonk is in geloof en wil groei. En dis vir soekendes wat  die Waarheid wil vind.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “10 woorde oor geloof”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!