Tienerseksualiteit - Voelgoedboeke
-10%
, , , ,

Tienerseksualiteit

van Gretha Wiid
Beskikbaarheid:

In voorraad


Nuwe visie, nuwe hoop, nuwe lewe

Leer hoe om met jou kind te praat oor Hormone, ontwikkeling, onsekerheid en dinge waaroor tieners dink, maar nie noodwendig praat nie; als deel van puberteit. Kinders gaan iewers inligting bekom oor hulle liggame en seks, die vraag is of jy die een gaan wees wat die praatwerk doen. Maak dit jou gespanne? Ontspan! Dis makliker as wat jy dink.r seks en ontwikkeling.

R126.00 R140.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 63 Bonuspunte verdien.

Disk 1: 1.

Vandag se tieners

’n spesie op hulle eie
Voordat jou kind tienertyd tref het jy BAIE voorbereidingswerk
Kommunikasie kan julle verhouding maak of breek

Disk 2: 1.

As hulle begin “tieties” kry
Die groot gebeurtenis van menstruasie
Die manne die “stonies”, “wet dreams” en as dinge hand uit ruk met masturbasie

Disk 3: 1.

Jy kan jou kind help om Hoërskool te oorleef Alles van partytjies tot kleredrag tot ’n vryery wat te ver gaan
Kom ons maak klaar Oor die aanbieder:

Wanneer ons die geleentheid het om ’n positiewe verskil te maak in die lewe van kinders en ouers word ons meedoeners in die verandering van die sameleweing. Gretha glo dat ’n mens se opvoeding as kind, jou keuses as man of vrou en die mense wie jy kies as geselskap, jou dikwels negatief slyp en weerhou van jou Goddelike ontwerp. Wat haar egter opgewonde maak is volgehoue geleenthede tot verbetering, versterking en eindelik.

Gretha se bediening fokus daarop om kinders en ouers te begelei in hierdie lewensverandering. Ten einde dit te bereik, bied Gretha werkswinkels, seminare en kampe aan vir tienerdogters en seuns in die veld van seksualiteit en leierskap.

Sy het ook verskillende ouerskap CD’s om ouers te begelei in die opvoedingstaak van seksualiteit, dissipline en positiewe ouerskap. Gretha bied ook Huweliksverrykingskampe aan en tree op as motiverende spreker. Vanuit haar getuienis is dit duidelik dat God ons ervaringe gebruik en ten geode laat meewerk om met nuwe oë na ons verlede te kyk en met ’n verwagting vooruit te gaan.

Gretha is getroud met Francois en is geseën met drie dogters, Giano, Tiónne en Ghitte.

SKU: TSGW01 Kategorieë: , , , ,

Gretha Wiid

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!