Charmé word met pre-eklampsia gediagnoseer toe sy 27 weke swanger is met Lisa. Klein Lisatjie word met ’n noodkeisersnee gebore en Charmé se lewe verander heeltemal. Lisa weeg 850 gram, en sy veg elke dag om haar lewe. Charmé se reis tot ma-word was nie maklik nie. Maar Charmé vertel haar storie met humor en deernis: ‘n universiële storie van oorlewing van elke modern ma. Charmé se storie help ons om te weet dat ons nie alleen is nie, die ma langs jou het dieselfde pyne, vreugde, angs en vrae.
Christelik, Gedrukte Boeke, Voelgoedboeke
Twee kinders later
van NB-UitgewersCharmé word met pre-eklampsia gediagnoseer toe sy 27 weke swanger is. Lisa word met ’n noodkeisersnee gebore en sy weeg 850 gram. Charmé se reis tot ma-word is nie maklik nie, maar sy vertel haar storie met humor en deernis. Sy help ons om te weet dat ons nie alleen is nie, die ma langs jou het dieselfde pyne, vreugde, angs en vrae.
R207.00 R230.00
Gebaseer op 0 resensies
0.0 algeheel
0
0
0
0
0
Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Twee kinders later” Kanselleer antwoord
Jy moet in geteken wees om 'n resensie te los.
Versend vanaf
Suid Afrika
Daar is nog geen resensies nie.