Uit die Beek 2019 (ePub) - Voelgoedboeke
-10%
, , ,

Uit die Beek 2019 (ePub)

van Lux Verbi

Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, met tekskversies vir elke dag. Kom les jou geestelike dors by die vars water van die Woord en ontdek ware rus en vreugde in God.

R166.00 R185.00

As jy die produk koop kan jy 83 Bonuspunte verdien.

Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel die RCL-leesrooster) gebaseer. Dit maak hierdie tydlose Bybelse dagboek opnuut geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en Bybelstudiegroepe. Kom les jou geestelike dors elke dag by die vars water van die Woord en ontdek ware rus en vreugde in God.

SKU: 9780796320940 Kategorieë: , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Uit die Beek 2019 (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Lux Verbi

error: Inhoud Is Beskerm!!