Uit die Beek 2020 - Voelgoedboeke
-10%
, , , , ,

Uit die Beek 2020

van Lux Verbi
Beskikbaarheid:

In voorraad


Kom les jou geestelike dors elke dag by die vars water van die Woord en ontdek ware rus en vreugde in God. Hierdie tydlose Bybelse dagboek is geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en vir gebruik in Bybel studiegroepe.

R175.50 R195.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 87 Bonuspunte verdien.

Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. Hy gee my nuwe krag … (Psalm 23:2-3). Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel die RCL-leesrooster) gebaseer. Hierdie tydlose Bybelse dagboek is geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en vir gebruik in Bybel studiegroepe. Kom les jou geestelike dors elke dag by die vars water van die Woord en ontdek ware rus en vreugde in God.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Uit die Beek 2020”

Daar is nog geen resensies nie.

Lux Verbi

error: Inhoud Is Beskerm!!