Uit die Beek 2021 - Voelgoedboeke
-10%
, , , , ,

Uit die Beek 2021

van NB-Uitgewers

Uit die Beek 2021 lui ’n nuwe reeks van hierdie klassieke Bybeldagboek in. Die oogmerk is om die Bybel binne die volgende klompie jare deur te lees. Vanjaar verskyn Uit die Beek weer uit die pen van die skrywer Barend Vos en ons poog om te vra “Wat sê U vir ons Here?”. Maar mag die Gees van God ons help om God se arms om ons te voel.

R194.00 R215.00

As jy die produk koop kan jy 97 Bonuspunte verdien.

Uit die Beek 2021 lui ’n nuwe reeks van hierdie klassieke Bybeldagboek in. Die oogmerk is om die Bybel binne die volgende klompie jare deur te lees. Vanjaar verskyn Uit die Beek weer uit die pen van die skrywer Barend Vos en soos altyd poog ons om die Bybel op ’n verantwoordelike manier te lees. Dit maak hierdie geliefde Bybelse dagboek soos altyd geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en vir Bybelstudiegroepe. Maar mag die Gees van God ons help om God se arms om ons te voel.

NB-Uitgewers

Versend vanaf

Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!