Uitvee-Bybelaktiwiteitsboek Nuwe Testament (Sagteband) - Voelgoedboeke
-10%
, , , ,

Uitvee-Bybelaktiwiteitsboek Nuwe Testament (Sagteband)

van Cum Books
Beskikbaarheid:

In voorraad


’n Prettige manier waarop kinders kan leer om te tel en ’n pen vas te hou gebaseer op bekende Bybelverhale.

R81.00 R90.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 40 Bonuspunte verdien.

In die Uitvee-Bybelaktiwiteite NuweTestament word kinders aangemoedig om te tel terwyl hulle die kolletjies verbind. Hulle sal ure se pret hê terwyl hulle karakters uit die Nuwe Testament help om hulle pad te vind en die pragtige prentjies voltooi. Kinders word ook aangemoedig om hul verbeelding te gebruik deur sekere Bybelse tonele te voltooi. Elke bladsy kan skoongemaak word sodat kinders vir ure lank besig gehou kan word terwyl hulle oor en oor oefen.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Uitvee-Bybelaktiwiteitsboek Nuwe Testament (Sagteband)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-2 weke van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!