fbpx
-20%
, , , , , , , ,

Versies vir my vriendin (ePub)

van Carpe Diem Media

Om jou elke dag mee te seën

12 geliefde vroueskrywers, soos Fatima Abdool, Hettie Brittz, Esté Geldenhuys, Liesel Krause-Wiid, Soekie Krog, Maretha Maartens en Nina Smit, het elkeen ’n maand onder hulle sorg geneem. Met groot omsigtigheid het hulle verse gekies wat vir elke leser ’n stukkie seën sal bring.

 

Lees met ons Verrso digital reader app.

R77.00 R96.00

Versies vir my vriendin is ’n besonderse bundel met ’n Bybelvers vir elke dag van die jaar. Dis anders as gewone dagboeke omdat jy nie vir Januarie hoef te wag om met die boek te begin nie. Jy kan enige tyd van enige maand inspirasie hierin raakblaai!

12 geliefde vroueskrywers, soos Fatima Abdool, Hettie Brittz, Esté Geldenhuys, Liesel Krause-Wiid, Soekie Krog, Maretha Maartens en Nina Smit, het elkeen ’n maand onder hulle sorg geneem.

Met groot omsigtigheid het hulle verse gekies wat vir elke leser ’n stukkie seën sal bring.

Neem dit vir jouself en gee dit aan na elke vrou wat as vriendin na aan jou hart is.

Dis die waardevolste seëning wat jy kan aangee – en self kan ontvang

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Versies vir my vriendin (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!