fbpx
-10%
, , , , , ,

Vreugdevol Vrou (Vrouwees 101-Reeks)(Sagteband)

van Cum Books

40 studies oor God se absoluut asemrowende plan vir jou om waarlik vreugdevol vrou te wees.

R207.00 R230.00

Soveel vroue kies vandag om die wêreldse standaard van vrouwees agter te laat ten gunste van die Bybelse standaard.
In Vreugdevol vrou ontdek jy in 40 studies wat oor 8 weke strek dat God se ontwerp van ware vrou­wees absoluut fantasties is. Elke week se 5 studies sluit in individuele studietyd, groepbespreking en ’n afdeling om dieper in God se Woord te delf. Dít saam met die besprekingsvrae en aanlyn video’s wat addisioneel gebruik kan word, sal jou help om jou volle potensiaal in God te verwe­senlik.
Deur die Skrifgebaseerde leringe en insigte ontdek jy die skoonheid, vreugde en vervulling wat daarin lê om as die spesiale vrou te leef wat God jou geskep het om te wees.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Vreugdevol Vrou (Vrouwees 101-Reeks)(Sagteband)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!