fbpx
-80%
, , , ,

Vroue wat glo (ePub)

van Carpe Diem Media

Vroue wat glo verstaan jou en bevat al die raad wat jy nodig het om naby aan God en sy plan vir jou as vrou te kom. Hierdie eerlike boek praat in 100 stukke reguit met jou hart én verstand. Om jou geloof te laat blom, is daar aanhalings uit die Bybel, ware verhale van gewone én buitengewone vroue, en die praktiese advies van kenners en deskundiges wat die lewe ken.

Lees met ons Verrso digital reader app.

R16.00 R80.00

In Vroue wat glo nooi die Here jou uit om 100 van sy antwoorde vir die vrae in jou lewe te ontdek, te glo en elke dag uit te leef. Jy sal antwoorde en oplossings vind vir al jou geestelike issues soos …

  • Hoe om reg te kies binne God se wil.
  • Waar jy ware geluk kan vind.
  • Wat die geheim van bid met krag is.
  • Wie in beheer van jou toekoms is.
  • Waarom die lewe soms seermaak.
  • Hoekom jy jouself en ander mense moet vergewe.

Vroue wat glo het al die raad wat jy nodig het om weer naby aan God en sy plan vir jou as vrou te kom. Hierdie eerlike boek praat in 100 stukke reguit met jou hart. Daar is aanhalings uit die Bybel, ware verhale van gewone én buitengewone vroue soos jy, en die praktiese advies van kenners en deskundiges wat die lewe leef en lesse geleer het. Dis jou alles-in-een handboek vir ’n lewe van blydskap met Jesus in jou hart.

SKU: 9781432202750 Kategorieë: , , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Vroue wat glo (ePub)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!