fbpx
-20%
, , , , , ,

Vroue wat Glo-tydskrifboek (#1) – Detoks vir die siel

van Carpe Diem Media
Beskikbaarheid:

In voorraad


Finesse se Vroue wat Glo tydskrifboek bied jou al die inhoud om jou gees te detoks en weer op die regte dinge te fokus, met ʼn luukse, volkleur ontwerp!

R95.00 R119.00

In voorraad

Finesse se Vroue wat Glo-tydskrifboek bied jou al die inhoud om jou gees te detoks en weer op die regte dinge te fokus, met ʼn luukse, volkleur ontwerp!

  • Liesel Krause-Wiid deel haar hart oor haar vreugde en pyn, en hoe God nog altyd vir haar gesorg het.
  • Andries Enslin gesels eerlik oor ware geluk, vrees en seerkry, asook wat Jesus sê teenoor wat die wêreld glo.
  • Kry raad van bekendes en kenners oor wanneer jy moeilike besluite moet neem in jou lewe.
  • Lees hoe om struikelblokke in jou geloof te oorkom en om jou emosies op die regte manier te hanteer.
  • Ontdek weer jou geestelike gawes en hoe jy met dit ʼn verskil in ander se lewens kan maak.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!