fbpx
-20%
, , , , , ,

Vroue wat Glo-tydskrifboek (#3)

van Carpe Diem Media

Maak die beste van elke dag

Maak die beste van elke dag … Lag meer. Gee meer. Bid meer. Vergewe meer. Geniet elke oomblik!

R79.00 R99.00

Geloof staan of val nie by jou emosies nie, maar jy kan nie iets glo wat jy nie ook vóél nie. Dié tydskrifboek met sy pragtige uitleg en volkleurfoto’s is spesifiek bedoel vir vroue wat hulle geloof deel wil maak van elke terrein van hulle lewe.

Blaai en lees en belééf weer hoe jy in Hom, deur Hom en vir Hom die beste van elke dag kan maak:

  • Gee jouself die geskenk van ’n eenvoudiger lewe
  • Raak ontslae van die dinge in jou geloof wat jou van geluk weghou
  • Leer om ander te aanvaar nes hulle is
  • Ontdek die geestelike genesing vir jou emosionele seerkry
  • Hanteer konflik om mense te wen – nie argumente nie.

Plus: Liesel Krause-Wiid gesels oor hoe jy jou lewe se leisels aan God kan oorgee. En die geliefde skrywer van Bybelse fiksie, Jaco Thom, vertel hy was eens bang hy kom met leë hande in die hemel!

Maak die beste van elke dag … Lag meer. Gee meer. Vergewe meer. Bid meer. Geniet elke oomblik in Hom, deur Hom en vir Hom!

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Vroue wat Glo-tydskrifboek (#3)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!