fbpx
-8%
, , , , , ,

Waag Dit! Om Lief Te He – Oordenkings Vir Elke Dag (Huweliksuitgawe)(Hardeband)

van Cum Books
Beskikbaarheid:

In voorraad


Om onvoorwaardelike liefde daagliks uit te leef benodig jy ’n aksieplan waarmee jy heeljaar kan volhou. Waag dit! om lief te hê – oordenkings vir elke dag bied aan jou 365 huweliksaanmoedigings, herinnerings en aksiestappe wat jy elke jaar saam met jou geliefde kan herhaal.

R230.00 R249.00

In voorraad

Waag dit! om lief te hê het met sy groot sukses bewys dat dit baie meer is as net ’n boek. Dit is ’n hele liefdes-beweging wat huwelike en verhoudings volkome nuut kan maak.

Waag dit! om lief te hê – oordenkings vir elke dag bou nou voort op hierdie beweging deur aan lesers te toon dat onvoorwaardelike liefde nie by die laaste bladsy van Waag dit! om lief te hê eindig nie. Die boek daag paartjies uit om in geloof nuwe stappe in hul verhouding te neem met 365 huweliksaanmoe-digings, herinnerings en aksiestappe wat jaar na jaar herhaal kan word.

Of ’n huwelik in sy doodsnikke is en of dit sterk en gesond is, Waag dit! om lief te hê – oordenkings vir elke dag is ’n onontbeerlike reis vir alle paartjies.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Waag Dit! Om Lief Te He – Oordenkings Vir Elke Dag (Huweliksuitgawe)(Hardeband)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!