fbpx
-20%
, , , , , , ,

Wanneer die kerk verdwaal …

van Carpe Diem Media
sagteband
Beskikbaarheid:

In voorraad


In WANNEER DIE KERK VERDWAAL … deel 50 geestelike leiers wysheid oor Christenskap en sal jou nuut laat dink oor kerkwees en wat dit regtig beteken om Jesus te volg.

R96.00 R120.00

In voorraad

Al hoe meer gelowiges bly Sondae eerder by die huis, in plaas daarvan om kerk toe te gaan. Daar is baie redes, soos dat hulle te besig is. Of nie tuis voel tussen “sogenaamde” Christene nie.

Tog wil hierdie mense graag vir Jesus voluit en met passie dien.

Sommige gelowiges voel dat ander Christene hulle met ’n valkoog dophou. Hulle het ’n vrees vir die kerk se hoë standaard en hulle dink net perfekte mense hoort daar.

Baie het al negatiewe ondervindings gehad en seergekry en is liefdeloos behandel, wat hulle vertroue in die kerk en mense breek.

Ons het 50 geestelike leiers gevra om saam kop te krap oor hierdie tendens en te sê hoe hulle die kerk sien.

In WANNEER DIE KERK VERDWAAL … deel hulle wysheid oor Christenskap en sal jou nuut laat dink oor kerkwees en wat dit regtig beteken om Jesus te volg.

Van hierdie onderwerpe sluit in:

  • Kerk is nie net saam wees nie, maar ook saam doen
  • Mense het ’n plek nodig waar hulle aanvaar word
  • Kerk is nie ’n plek nie, eerder ’n groep gelowiges
  • Jou dade wys dat jy geestelik groei
  • Die kerk moet soos Jesus lyk

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Wanneer die kerk verdwaal …”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!