fbpx
-10%
, , , , , ,

Wanneer water wyn word

van NB-Uitgewers
Beskikbaarheid:

In voorraad


Toe Vivian se pa sy werk verloor, verloor hulle ook hul huis. Sy dink sy is gelukkig toe die veel ouer John in haar belangstel. Hy maak baie beloftes, maar Vivian verval in ’n spiraal van mishandeling. Jare later besluit sy om haar eie wynbesigheid te begin. Vivian se verhaal is een van hoop en deursettingsvermoë, en die wete dat God altyd daar is.

R207.00 R230.00

In voorraad

Toe Vivian as 16-jarige haar pa in die winkel se deur sien staan, het sy geweet haar lewe gaan verander. Haar pa het sy werk verloor, en die gesin word uit hulle huis gesit. Vivian kan haar geluk nie glo toe ‘n ouer man in haar begin belangstel nie. Min weet sy watter prys sy gaan moet betaal. Met God se hulp kon Vivian van voor af begin. Vandag is sy ’n sakevrou wat wyn uitvoer. Vivian se verhaal is een van hoop, passie, deursettingsvermoë en die wete dat God daar is, al lyk dinge hoe sleg.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Wanneer water wyn word”

Daar is nog geen resensies nie.

NB-Uitgewers

Versend vanaf

Suid Afrika