fbpx
-80%
, , , , , , , , , , ,

Wat mans dink (projek)

van Carpe Diem Media
sagteband
Beskikbaarheid:

In voorraad


52 weke om jou man beter te verstaan

Bekende mans – soos Kobus Wiese, Heinz Winckler, Pieter Koen en Naas Botha – en “gewone” mans verduidelik hoe hulle koppe werk – of nie werk nie. Hulle praat met jou hart en jou verstand en gee al die raad wat jy nodig het om jou man beter te verstaan.

R18.00 R90.00

In voorraad

Het jy al ooit gewonder wat jou man regtig van jou lyf dink?
Weet jy hoe hy voel oor seks, inkopies, rooi lippe en facials?
Wil jy jou hare uit jou kop trek omdat jou man jou aankyk of jy mal is wanneer jy huil?
Ken jy die waarheid wat hy van jou ma en jou vals naels dink?
Is daar dinge wat hy dalk vir jou wegsteek?
Wat skok hom die meeste van die huwelik (dis waarskynlik nie wat jy dink nie)?

Bekende mans – soos Kobus Wiese, Heinz Winckler, Pieter Koen en Naas Botha – en “gewone” mans verduidelik hoe hulle koppe werk – of nie werk nie. Hulle praat met jou hart en jou verstand en gee al die raad wat jy nodig het om jou man beter te verstaan..
Wat mans dink (projek) is ’n lekkerlees boek wat tong-in-die-kies geskryf is, maar belangrike waarhede oor verhoudings en die verskille tussen mans en vroue bevat. Dis jou alles-in-een handboek om jou man se kop te kan lees – sodat jy hom meer en meer kan lief hê.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Wat mans dink (projek)”

Daar is nog geen resensies nie.

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: Inhoud Is Beskerm!!