fbpx
-10%
, , ,

Wenners Vir Jesus (Sagteband)

van Cum Books
Beskikbaarheid:

In voorraad


101 dagstukke wat kinders tussen agt en 12 uitdaag om ’n verskil in die wêreld te maak.

R153.00 R170.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 76 Bonuspunte verdien.

God het ’n hart wat brand van liefde vir kinders. Hy het hulle innig lief. So jonk as wat hulle is, het elkeen van hulle ook ’n plek en ’n doel op aarde. Hulle is net so bruikbaar soos volwassenes.
In Wenners vir Jesus nooi Johan en Helena Smith elke laerskoler om op hierdie avontuur saam met hulle te gaan. Deur 101 kort en kragtige dagstukke sal hulle meer leer oor God en hoe Hy wil hê sy kinders moet leef. Want ons is nie hier om net te wag vir Hom om weer te kom nie; ons is hier om saam sterk te staan en vir ander te wýs hoe lyk Jesus.
Laerskolers tussen 8 en 12 jaar word in Wenners vir Jesus uitgedaag om ’n verskil in die wêreld te gaan maak met praktiese voorstelle en persoonlike nadink-vrae.

SKU: 9781431621118 Kategorieë: , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Wenners Vir Jesus (Sagteband)”

Daar is nog geen resensies nie.

Cum Books

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika